Die Bron kinderkerk, FIRE KIDS, deel graag worship moves en activations vir kids en ouers om meer met God te connect en hul passie vir Jesus meer prakties uit te leef.