Briekmerke aka Skidmarks

This is where I publish my view on this crazy world we live in. Sometimes it is a skidmark on the tar, other times it is in my Jockey.
Dis waar ek my opinie gee van die wêreld waarin ons lewe. Soms is dit a briekmerk op die pad ander kere is dit in die onderbroek.


Briekmerke aka Skidmarks

Briekmerke Jab Detox is now available. For those that took the snakebite and for those that comes in constant contact with bitten people.

Contact Jedske on WhatsApp. Please do not call.
Jedske Serfontein
+27 82 556 3704

2 days ago (edited) | [YT] | 96

Briekmerke aka Skidmarks

Baie dankie vir julle ondersteuning. Briekmerke het hierdie boodskap van YT ontvang.

You started your channel on April 28, 2022, which means you’ve been a creator for at least 1,319 days!
Your channel has been a vibrant part of YouTube’s 20-year history.


You continue to engage and grow your community

You replied to 2,379 comments

You hearted 11.8K comments
Keep creating, keep connecting, and we’ll be here to celebrate your journey in 2026.

Thank you all for your support.

5 months ago | [YT] | 197

Briekmerke aka Skidmarks

Wat dink julle moet Briekmerke doen?

6 months ago | [YT] | 168

Briekmerke aka Skidmarks

Kom vind bietjie uit of die hoofstroom die waarheid praat oor ons veiligheid.
Slegs fisiese ervarings.
Let us find out if the mainstream is correct about our safety.
Only physical crime.
Kies een / Choose one.

1 year ago | [YT] | 285

Briekmerke aka Skidmarks

Boerbeskuit gaan van die lug af wees. Daar moet ernstige onderhoud gedoen word.
Groetnis.
Sien julle as ek julle sien.

1 year ago | [YT] | 218

Briekmerke aka Skidmarks

Iemand het gisteraand op die Boerbeskuit vlug gevra ons moet bietjie 'n opname maak oor die aarde.

1 year ago | [YT] | 141

Briekmerke aka Skidmarks

Ek gaan aanneem jy is a Boer ... hier is die vrae ... kom ons vind uit.

1 year ago | [YT] | 224

Briekmerke aka Skidmarks

Do you understand that there is a difference between Spirituality and Religion.

1 year ago | [YT] | 205

Briekmerke aka Skidmarks

Daar is tans 3 Briekmerke Padstalle wat reeds Pette het ...

Francois in die Wynlande - 083 461 8246
JJ in Pretoria Noord - +27 76 584 7890
Christo in Noorde van Kaapstad - +27 84 603 1081

As jy in 'n ander dorp is ... stuur epos na skidmarks@ppol.co.za en sit Padstal in die Subject line en jou Naam, Dorp en Selnommer in die Boodskap.

1 year ago | [YT] | 136

Briekmerke aka Skidmarks

Wat verkies julle ... Boerbeskuit LIVE of 'n gewone Video post?
What do you prefer ... Boerbeskuit LIVE or standard video post?
Dankie / Thanks

1 year ago | [YT] | 238