Rebelrhyme is ’n Afrikaanse stem uit koue en as.
Die musiek beweeg tussen stilte, ritme en ritueel, met temas van vryheid, skuld, keuse en gevolge.
YS OP AS is ’n album oor wat oorbly wanneer verwagtinge, beloftes en illusies verbrand.
Volledige snitte hier beskikbaar :
Apple Music
Apple Itunes
Spotify